Lyrics

Ek kan my hande nie van jou lyf af hou nie Dis fisies onmoontlik om jou te laat gaan Jy lyk so verleidelik So onvermydelik mooi vir my Niemand sal jou vat nie, sal dit nie kan toelaat nie Oh... Jy weet ek sal veg vir jou Oh... Beter as enige ander ou Oh... Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei Ek sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaat Ek bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak Ek dink ek weet wat jou oë vir my wil sê, Dis duidelik vir my dat jy my ook wil hê Ons val gelydelik, Dis so gemaklik hier by jou Niks sal my weghou, Niks kan my ooit weerhou nie Oh... Jy weet ek sal veg vir jou Oh... Beter as enige ander ou Oh... Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei Ek sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaat Ek bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak Sal oorlog vir jou maak Sal oorlog vir jou maak Sal oorlog vir jou maak Oh... Jy weet ek sal veg vir jou Oh... Beter as enige ander ou Oh... Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei Ek sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaat Ek bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak
Writer(s): Ludik Hugo, Vorster Van Arkel Johan De Jong, Venter Johan Christiaan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out