Credits

PERFORMING ARTISTS
Leah
Leah
Background Vocals
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Performer
Danny Smoke
Danny Smoke
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer

Lyrics

Jy weet jy maak
My so kwaad
As jy nie luister as ek praat
Maar hoe kan ek jou ooit kwalik hou?
Want jy's prakties gebou
Elke stuk en deel van jou
Want dis hoe jy my
Op die grond kry
Maar ek vergewe, gewe, gewe jou
Whoah-oh-oh
Net vir jou
Net vir jou
Ja ek vergewe, gewe
'n Duisend keer en meer
Net vir jou, whoah-oh-oh
Net vir jou
Jy's kompleet, ongewoon
Ek ken jou lyf van kop tot toon
En daar's geen twyfel
Ek verstaan jou
Jy's my goed, jy's my sleg
Jy's my waar en jy's my weg
En al verskil ons
Staan ons op gelyke grond
Maar ek vergewe, gewe, gewe jou
Whoah-oh-oh
Net vir jou
Net vir jou
Ja ek vergewe, gewe
'n Duisend keer en meer
Net vir jou, whoah-oh-oh
Net vir jou
Nou's dit net ons
Kaalvoet op die strand
Vergeet van gisteraand
Ons lewe verander soos vanaand
En als wat my van jou pla
Gooi ek vir die Maan
Dis iets wat net die liefde sal verstaan
Whoah-oh-oh
Net vir jou
En ek vergewe, gewe, gewe jou
Whoah-oh-oh
Net vir jou
Net vir jou
Ja ek vergewe, gewe
'n Duisend keer en meer
Net vir jou
Net vir jou
Net vir jou, whoah
Ek vergewe, gewe, gewe jou
Whoah-oh-oh
Net vir jou
Net vir jou
Ja ek vergewe, gewe
'n Duisend keer en meer
Net vir jou, whoah-oh-oh
Net vir jou
Net vir jou, whoah-oh-oh
Net vir jou
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...