Credits

PERFORMING ARTISTS
Leah
Leah
Background Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer

Lyrics

Ek kan nie help om jou te bel
Niks spesiaal om te vertel
Want jy is ver en ek's sleg met hierdie goed
My woorde is min
Jou stem wat wegraak op die lyn
Was dit dalk jy of net die syn?
Is hierdie oproep allankaal klaar verby?
En werk ons te hard om nie te baklei
Ek hoor dit reën daar by jou
Maar hier by my is dit mooiweer en warm
Jy sê dit reën steeds by jou
So los my nou, want dis mooiweer en warm
Miskien moet ek jou net weer soen
En by jou wees en jou net voel
Dalk in daai oomblik sal ek weer kan onthou
Hoekom ek nog uithou saam met jou
Ek hoor dit reën daar by jou
Maar hier by my is dit mooiweer en warm
Jy sê dit reën steeds by jou
So los my nou, want dis mooiweer en warm
Sê vir my, ons is nie verby nie
Sê vir my, jy kan nie genoeg kry nie
Sê vir my, dat ek die een vir jou is
Sê vir my, sê vir my
Sê vir my, ons is nie verby nie
Sê vir my, jy kan nie genoeg kry nie
Sê vir my, dat ek die een vir jou is
Sê vir my, sê vir my
Daar by jou
Maar hier by my is dit mooiweer en warm
Jy sê dit reën steeds by jou
So los my nou, want dis mooiweer en warm
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...