album cover
Kruispad
album cover
Kruispad was released on January 1, 2014 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Hande Vol Genade
January 1, 2014
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM113
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Hier kry ek hande vol genade
In elke oggend as die dag breek
Daar is 'n kruispad in die lang pad
Reg voor my sal ek die regte rigting kry
Soms as 'n storm wind my om waai
Voel ek 'n engel vlerk hier langs my
Daar is 'n kruispad in die lang pad
Reg voor my sal ek die regte rigting kry
Daar is 'n kruispad in die lang pad
Reg voor my sal ek die regte rigting kry
Dis wanneer alles om my lig raak
Kry ek die vrede wat my stil maak
Daar is 'n kruispad in die lang pad
Reg voor my sal ek die regte rigting kry
Written by: Stef Kruger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...