album cover
Ou Ryperd
album cover
Ou Ryperd was released on January 1, 2001 by SIM DD/Sting Music as a part of the album Op Aanvraag... (Deluxe)
January 1, 2001
LabelSIM DD/Sting Music
BPM120
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ou Ryperd, ons ry die pad tesame
Ou Ryperd, so deur die lewensbane
Wanneer jou rydag oor is
Gaan jou ou lyf lekker rus
Jy, ou Ryperd van my
[Verse 2]
Jaag maar aan, ou maat, die maan skyn helder vanaand
Jaag maar aan, ou maat, my nooitjie sy wag vir my vanaand
O, hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug
En dra my op jou lekker ou rug
Jaag maar aan, ou maat, want my nooitjie sy wag daar vanaand
[Verse 3]
Jippie-jippie-jip, jippie-jippie-jip, my ou perd
En daar is voer en rus en jy doen jou bes, ou perd
En dra my oor die rivier se brug en dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie, die dogter van Tant Annie, op die plaas
[Verse 4]
Ou Ryperd, ons ry die pad tesame
Ou Ryperd, so deur die lewensbane
Wanneer jou rydag oor is
Sal jou ou lyf lekker rus
Jy, ou Ryperd van my
[Verse 5]
Jippie-jippie-jip, jippie-jippie-jip, my ou perd
En daar is voer en rus en jy doen jou bes, ou perd
Dra my oor die rivier se brug en dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie, die dogter van Tant Annie, op die plaas
[Verse 6]
Jippie-jippie-jip, jippie-jippie-jip, my ou perd
En daar is voer en rus en jy doen jou bes, ou perd
En dra my oor die rivier se brug en dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie, die dogter van Tant Annie, op die plaas
Na my nooi Sannie, die dogter van Tant Annie, op die plaas
Na my nooi Sannie, die dogter van Tant Annie, op die plaas
Written by: Blignaut, Dozi, Kenned, Michael Carr
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...