album cover
Drome
album cover
Drome was released on January 1, 2010 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Drome
AlbumDrome
January 1, 2010
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM70
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Ek droom van jou voor die dag begin in die donker see
Ek droom van jou
Hoor jy my drome roep na jou?
Ek roep na jou
Waar jy is rus my hart vanaand
Droom van my, ek droom van jou
My liefling
Drome van jou oor die see, aah
Hoor jy my drome roep na jou?
Ek roep na jou
Waar jy is vanaand my lief
Rus my hart by jou
Drome van jou oor die see, aah
Ek droom van jou
Dit is koud hier rondom my maar o ek droom van jou
Hoor jy my drome roep na jou?
Ek roep na jou
Waar jy is sing my siel vir jou
Ooh as ek sing, sing ek nog steeds my lied vir jou
My liefling
Drome van jou
Drome van jou oor die see, aah
Hoor jy my drome roep na jou?
Aah, waar jy is vanaand my lief
Rus my hart by jou
Drome van jou oor die see, aah
Drome van jou oor die see
Drome van jou oor die see, aah
Written by: Rudi Claase
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...