album cover
Gebed
2,588
Pop
Gebed was released on September 24, 2019 by THEUNS JORDAAN PRODUCTIONS CC as a part of the album Kouevuur: Die musiek van Koos du Plessis
album cover
Release DateSeptember 24, 2019
LabelTHEUNS JORDAAN PRODUCTIONS CC
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM122

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Koos Du Plessis
Koos Du Plessis
Songwriter

Lyrics

Laat my nooit die grond verlaat nie
Laat my in U skadu bly
Gee dat elke aardse vreugde en vrees
Eindelik nietig word vir my
Elke afdraai paadjie ken ek
Elke keer het ek verdwaal
Elke keer het U my iewers kom haal
Maak dit Heer, die laaste maal
Elke dag is 'n gedagte
Elke kamer net gehuur
Elke aardse droom van rykdom en roem
Net 'n skadu teen die muur
Wat ek is, is net genade
Wat ek het, is net geleen
Eintlik smag ek na U waters van rus
Lei my Heer, vanaand daarheen
Eintlik smag ek na U waters van rus
Lei my Heer, vanaand daarheen
Written by: Koos Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...