album cover
Voel
album cover
Voel was released on March 2, 2018 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Deur Jou Oë
March 2, 2018
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Hoe dit breuk elke keer as jy seerkry
Dit vreet jou op
Hoe dit voel as dit weer deur jou hart sny
Sal dit ooit stop?
Oh-oh, oh-oh
Glo dit kan beter word
Sal jy weer kan vertrou, moet dan oop maak
As die tyd jou vra
Sal jy liefde kan voel en weer sag raak
As dit met jou praat?
Oh-oh, oh-oh
Oh, dit kan beter word
[Chorus]
Oh-oh, jy kort iemand wat jou vashou
Iemand wat jy vertrou
Iemand wat alles gee
Iemand wat jou weer laat voel, voel, voel
Laat jy voel
Jy's sy wêreld en meer
Ek sal jou altyd vashou
Jy kan ewig vertrou
Dat ek myself vir jou gee
Sodat jy nooit ophou voel, voel, voel
Laat jy voel
Jy's my wêreld en meer
Ek belowe-lowe dit 'n duisend keer
[Verse 1]
As ek klop aan jou hart sal jy oopmaak
En my inlaat?
Om elke muur af te breuk as jy toelaat
As jy my vra
Oh-oh, oh-oh
Sal ek dit beter maak
[Verse 2]
Elke deel van jou lyf, al die kurwe
Wat ek kan raak
Elke son wat ons steel, so versigtig
Sal ek versigtig dra
Oh-oh, oh-oh-oh-oh
Ek sal dit beter maak
[Chorus]
Oh-oh, jy kort iemand wat jou vashou
Iemand wat jy vertrou
Iemand wat alles gee
Iemand wat jou weer laat voel, voel, voel
Laat jy voel
Jy's sy wêreld en meer
Ek sal jou altyd vashou
Jy kan ewig vertrou
Dat ek myself vir jou gee
Sodat jy nooit ophou voel, voel, voel
Laat jy voel
Jy's my wêreld en meer
Ek belowe-lowe dit 'n duisend keer
[Bridge]
Laat jy nooit ooit deur my vingers sal val
Want ek sal al die hartseer kom haal
En jou wys hoe kan 'n ware man
Jou weer laat voel
[Chorus]
Oh-oh, jy kort iemand wat jou vashou
Iemand wat jy vertrou
Iemand wat alles gee
Iemand wat jou weer laat voel, voel, voel
Laat jy voel
Jy's sy wêreld en meer
Ek sal jou altyd vashou
Jy kan ewig vertrou
Dat ek myself vir jou gee
Sodat jy nooit ophou voel, voel, voel
Laat jy voel
Jy's my wêreld en meer
Ek belowe-lowe dit 'n duisend keer
Written by: Hugo Ludik, Vaughan Gardiner
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...