Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elandré
Elandré
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Abel Knobel
Abel Knobel
Background Vocals
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Background Vocals
Sven Blummer
Sven Blummer
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Die langpad kan somtyds bietjie van mens wegvat Die ligte in die nag maak dit duidelik Soms is dinge net te tydelik En woorde kan ook net soveel belowe Toe ek jou sien weet ek jy's verbode En al wat ek wou doen is praat Maar toe is dit te laat Jy laat my brand Ek wens ons was weer terug in gisteraand My vel voel nog die passie van jou sagte hand Ek wou regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie maar dit Dit brand in my Vuur op die water Ys na die front Ek en jy brand af Tot op die grond Vuur op die water Ys na die front Ek en jy brand af Tot op die grond So wat dan? As die oggend kom en ons moet aangaan Weet ek is nie een vir opgee Maar as ek moet sal ek jou tyd gee Blus my vuur wat jy so gretig aansteek Dis mense soos jy wat 'n hart breek So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry? My vingers brand maar ek wil bly My vingers brand maar ek wil bly Jy laat my brand Ek wens ons was weer terug in gisteraand My vel voel nog die passie van jou sagte hand Ek wou regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie maar dit Dit brand in my Vuur op die water Ys na die front Ek en jy brand af Tot op die grond Vuur op die water Ys na die front Ek en jy brand af Tot op die grond Vuur op die water Ys na die front Ek en jy brand af Tot op die grond Vuur op die water Ys na die front Ek en jy brand af Tot op die grond Jy laat my brand Ek wens ons was weer terug in gisteraand My vel voel nog die passie van jou sagte hand Ek wou regtig nie myself verloor, verloor Tot op die grond!
Writer(s): Schoombie Niel, Schwartz Elandre Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out