album cover
Stukkend
2,014
Pop
Stukkend was released on January 1, 2009 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Gee My
album cover
AlbumGee My
Release DateJanuary 1, 2009
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM134

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
As jy weg kyk vat jou hart vir my
By die wonder en die wens verby
En my hart ruk stukkend deur die storie wat jou oë vertel
[Verse 2]
As ek soek wys jy vir my die dag
Om die draaie waar jou liefde wag
En my kop raak stukkend as jou lippe aan my eie raak
[PreChorus]
Jy't my 'n man gemaak as jy aan my raak
Begin die letters van my lewe in 'n taal te praat
[Chorus]
Kom en gee jou hart vir my
Hiers 'n plek waar jy kan bly
Kom en rock my uitmekaar
Ek is stukkend en dit voel so goed om te sê
Dis al wat ek wil sê
[Verse 3]
As ek droom sien ek net jou gesig
As dit nag word is net jy die lig
En my kop klop stukkend deur die aande wat my hart jou mis
[Verse 4]
As ek lê hoop ek jy lê by my
As ek vra sal jy die antwoord kry
En my kop raak stukkend as ek lê en dink aan jou vanaand
[PreChorus]
Jy't my 'n man gemaak as jy aan my raak
Begin die letters van my lewe in 'n taal te praat
[Chorus]
Kom en gee jou hart vir my
Hiers 'n plek waar jy kan bly
Kom en rock my uitmekaar
Ek is stukkend en dit voel so goed om te sê
Dis al wat ek wil sê
[Chorus]
Kom en gee jou hart vir my
Hiers 'n plek waar jy kan bly
Kom en rock my uitmekaar
Ek is stukkend en dit voel so goed om te sê
Ek is stukkend en dit voel so goed om te sê
Dis al wat ek wil sê
Written by: Rudi Claase
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...