album cover
Sterrenet
1,210
On Tour
Pop
Sterrenet was released on April 12, 2019 by JNDR Musiek as a part of the album Someraarde
album cover
Release DateApril 12, 2019
LabelJNDR Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM127

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Jacques Gerhard De Villiers
Jacques Gerhard De Villiers
Songwriter

Lyrics

Jy sê ek moet kom
Iets in die buitelug het jou verstom
Jy spring op my rug
"Hou net stywer vas, hou net stywer vas, ek kom vir jou"
En jy laat my spoed optel na waar die nag verbyvlieg
"Hou net bietjie verder aan ons sal dit nou sien
Net 'n bietjie verder tot daar waar die lig breek
Ek weet dis net sterre vir jou
Maar wanneer ek alleen voel sit ek net hier en kyk na die
Sterrenet
Vang my as ek val in jou sterrenet
Vang my as ek val"
Hou net aan met praat
Jy laat die lewe 'n bietjie meer sin maak
Ek sien weer die lig
As jy net hier naby
As jy net hier naby aan my is
"Hou net bietjie verder aan ons sal dit nou sien
Net 'n bietjie verder tot daar waar die lig breek
Ek weet dis net sterre vir jou
Maar wanneer ek alleen voel sit ek net hier en kyk na die
Sterrenet
Vang my as ek val in jou sterrenet
Vang my as ek val"
Wees soos die son
Die lig wat na duisend jare steeds bly opkom
Hou aan die lyn
Mag die vure in jou hart
Die vure in jou hart nooit blus nie
Written by: Jacques Gerhard De Villiers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...