Lyrics

Ek trek die lakens oor my kop Hoe staan die wêreld om my op as dit oggend word Stuur van jou vrede in my rigting Ek het nodig om te weet dit sal beter word Wie sal my in die nag kan kom kry, as die son oor my daal? Hou jou hart oop die lug is blou Ek het jou nodig soos in nou Hoe verander die son as die antwoorde faal Stuur 'n rooksein, ek hou die lug al lankal dop Ek het jou nodig, hierdie dinge speel met my kop Ek wil verander, maar sonder jou bly alles doodstil staan Ek is 'n vryerige denker Ek is 'n storm teen die grein van 'n wentelbaan En as die leemte my ontnugter word ek die stilte oor 'n wyer oseaan Jy hou my teenaan jou bors as die nag oor my daal Hou jou hart oop die lug is blou Ek het jou nodig soos in nou Hoe verander die son as die antwoorde faal Stuur 'n rooksein, ek hou die lug al lankal dop Ek het jou nodig, hierdie dinge speel met my kop Ek wil verander, maar sonder jou bly alles doodstil staan In die donker kom haal ek jou In die donker kom haal ek jou Ek het jou nodig Ek het, ek het jou nodig Ek het jou aan die hand beet Ek het jou aan die hand beet Ek het jou aan die hand beet As jy faal
Writer(s): Jacques De Villiers Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out