album cover
Wandel
332
On Tour
Pop
Wandel was released on April 12, 2019 by JNDR Musiek as a part of the album Someraarde
album cover
Release DateApril 12, 2019
LabelJNDR Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM70

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Jacques Gerhard De Villiers
Jacques Gerhard De Villiers
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Oral waar ons deesdae gaan
Die dinge wat ons twee oor wonder
Strek my wyd 'n wye oseaan
En soms trek die wind my
Onthou net ons het nodig om
Om ons vrae te vra
[Verse 2]
Hardloop teen die spoed van lig
Staan dan vir 'n oomblik stil waar
Bome teen die hang van hoë berge sing
Dis die uitsig
Ons albei het dit nodig om
Om daar stil te raak
[Verse 3]
Ooh-ooh-ooh-ooh
Ooh-ooh-ooh-ooh
[Verse 4]
Ek skep jou uit 'n waterstroom
Drink jou soos die kleur oranje
Reflekteer die skemer in jou hande
En ek staan verwonderd
Die onbekende kleur my in
Besit ek niks sowaar
[Verse 5]
Bly staan by my
Bly staan by my
Bly staan by my
Bly staan by my
[Verse 6]
En oh as ons alles dan weet
Oh-oh waarom sal ons dan wees?
Oh-oh daarom roep die vreemde my
Ek wil alles van jou weet
Ek wil alles van jou weet
[Verse 7]
Ooh-ooh-ooh
Ooh-ooh-ooh
Ooh-ooh-ooh
Bly staan by my
Written by: Jacques Gerhard De Villiers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...