album cover
Chamonix
63
On Tour
Pop
Chamonix was released on April 12, 2019 by JNDR Musiek as a part of the album Someraarde
album cover
Release DateApril 12, 2019
LabelJNDR Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM69

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Jacques Gerhard De Villiers
Jacques Gerhard De Villiers
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Eens het daar 'n aandblom in die môre nog geblom
Uit 'n berg-omringde vallei het die nuus tot my gekom
Die wind het my oortuig soos die strome weer sou kom
Valleie weer sou bloei tot die winter kom
[Verse 2]
Hou my vas as die winter skielik kom
Hou my vas as die winter skielik kom
[Verse 3]
Ek wou saam met jou loop na waar die son in die oggend op kom
Maar tyd het my laat weet dat ek jou spore nooit sou ken
En skielik was daar weer meer om te soek as wat ek vind
Ek sien jou steeds gereeld wanneer my moed in my skoene sink
[Verse 4]
Hou my vas as die winter skielik kom
Hou my vas as die winter skielik kom
[Verse 5]
Hou my vas as die winter skielik kom
Hou my vas as die winter skielik kom
Written by: Jacques Gerhard De Villiers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...