Lyrics

Ek het jou benader Op jou seepkis, op jou boeg Jy het my verower Maar ek moes vir jou swoeg Wie was jy toe ek jou kry Met jou wêreld op sy plek Wonder jy wat ons sou maak Het jou weerstand my getraak Jy is my swak punt - groot begeerte Lei my na jou - groot begeerte Wys my wie's jy - groot begeerte Ek het jou verafgod In ons kamer op ons bed Jy het my verower Ek dag ek sê maar net Onder jou asem - onder jou wese is ek Onder jou asem - onder jou wese word ek Onder jou asem - onder jou wese is ek Onder jou asem - onder jou wese word ek Lank was ons tesame Lank was ons alleen Jy en ek en ek en jy Ek dink aan ons aaneen Ek het jou benader Op jou seepkis, op jou boeg Wonder jy wat ons sou maak Het jou weerstand my getraak
Writer(s): Riku Latti Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out