album cover
My Rede
album cover
My Rede was released on November 30, 2018 by WM South Africa as a part of the album Daai Ding
November 30, 2018
LabelWM South Africa
BPM96
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ek het baie probeer, maar nou sit ek neer hoe ek voel
Sonder om daaroor te dink, of aan hoe dit klink, net bedoel
Elke woord wat ek skryf uit my hart aan jou
Als wat ek nog altyd wou sê
[Verse 2]
Jy is my rede, ek leef vir jou
Dis tyd dat jy weet dis nou of nooit, jy's my rede
Ek sal my hart vir jou gee
En as hy eendag moet breek sal ek tevrede wees
Want jy's my rede gewees
[Verse 3]
Ek weet dit
Jy's my rede
[Verse 4]
Weet jy hoe baie ek voel vir jou
Ek bedoel elke woord
Ek wens ek kon jou net wys
Jou hart is my huis waar ek hoort
[Verse 5]
Elke woord wat ek skryf uit my hart aan jou
Als wat ek nog altyd wou sê
[Verse 6]
Jy is my rede, ek leef vir jou
Dis tyd dat jy weet dis nou of nooit, jy's my rede
Ek sal my hart vir jou gee
En as hy eendag moet breek sal ek tevrede wees
Want jy's my rede gewees
[Verse 7]
As ek moet sal ek my lewe vir jou gee
Ja, want elke dag gee jy soveel meer, oooh
[Verse 8]
Jy is my rede, ek leef vir jou
Dis tyd dat jy weet dis nou of nooit, jy's my rede (My rede)
Ek sal my hart vir jou gee
En as hy eendag moet breek sal ek tevrede wees
Want jy's my rede gewees
Ek weet dit, jy's my rede
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...