album cover
Dansbaan
album cover
Dansbaan was released on May 28, 2018 by GemsbokLife Records as a part of the album Dansbaan
May 28, 2018
LabelGemsbokLife Records
BPM139
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Giggel giggel, jy kyk vir my
Is dit ek, of is dit jy?
Ek het nog een vrag voorberei
Kan ek en jy oor die dansbaan gly?
Kom ek vat jou vir 'n draai om die dansbaan, hierso langsaan
By die inry ek sal jou by die hekkie kry my op die dansbaan onder die volmaan

Selfs jou boetie weet ek's jou man
Kom draai my hier, hier vanaand (Hier vanaand, hier vanaand)
Kom wees met my dat ek jou vra (Ek jou vra)
Gaan dit goed met ons, ek moet weet (Ek moet weet, ek moet)
Ja, ek weet nie veel, ek is alleen
Kom ek vat jou vir 'n draai om die dansbaan, hierso langsaan
By die inry ek sal jou by die hekkie kry my op die dansbaan onder die volmaan
Kom ek vat jou vir 'n draai om die dansbaan, hierso langsaan
By die inry ek sal jou by die hekkie kry my op die dansbaan onder die volmaan
Selfs jou boetie weet ek's jou man
Kom ek vat jou vir 'n draai om die dansbaan, hierso langsaan
By die inry ek sal jou by die hekkie kry my op die dansbaan onder die volmaan
Kom ek vat jou vir 'n draai om die dansbaan, hierso langsaan
By die inry ek sal jou by die hekkie kry my op die dansbaan onder die volmaan
Kom ek vat jou vir 'n draai om die dansbaan, hierso langsaan
By die inry ek sal jou by die hekkie kry my op die dansbaan onder die volmaan
Kom ek vat jou vir 'n draai om die dansbaan, hierso langsaan
By die inry ek sal jou by die hekkie kry my op die dansbaan onder die volmaan
Kom ek vat jou vir 'n draai om die dansbaan, hierso langsaan
By die inry ek sal jou by die hekkie kry my op die dansbaan onder die volmaan
Selfs jou boetie weet ek's jou man
Selfs jou boetie weet ek's jou man
Selfs jou boetie weet ek's jou
Written by: Marchell Mocke, WG NEL, Willem George Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...