album cover
Bosveld Dans
10,620
Afrikaans
Bosveld Dans was released on May 3, 2024 by Vonk Musiek as a part of the album Bosveld Dans - Single
album cover
Release DateMay 3, 2024
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

PERFORMING ARTISTS
WG NEL
WG NEL
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Willem George Nel
Willem George Nel
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Hugo Luddik
Hugo Luddik
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Die bakkies stop om
Almal sit die ligte aan
Om die stofpad, die's 'n bosveld dans
[Verse 2]
Die vuur in die middel stoot die hitte op die voorbok maak
Haar litte los sy sê die's 'n bosveld dans
[Verse 3]
En sy sê skud daai boude
Laat die heupe swaai, lawaai
Vergeet van môre, die's 'n bosveld dans
[Verse 4]
En sy sê skud daai boude
Laat die heupe swaai, lawaai
Vergeet die koue, die's 'n bosveld dans
[Verse 5]
My voete juk
Vellies kan mos lekker draai
Hou my dop en tjek die bosveld dans
[Verse 6]
Eers ‘n een twee drie
En dan 'n draai, ons gaan dalk eers
4-uur waai ja, die's 'n bosveld dans
[Verse 7]
En sy sê skud daai boude
Laat die heupe swaai, lawaai
Vergeet van môre, die's 'n bosveld dans
[Verse 8]
En sy sê skud daai boude
Laat die heupe swaai, lawaai
Vergeet die koue, die's 'n bosveld dans
[Verse 9]
Ons moet seker begin braai
Maar wie gaan dan die haan hoor kraai
Ja die's 'n bosveld dans
[Verse 10]
Voor die son opkom sit die ligte af
Want die horison sal dit verskaf
Ja die's 'n bosveld dans
[Verse 11]
En sy sê skud daai boude
Laat die heupe swaai, lawaai
Vergeet van môre, die's 'n bosveld dans
[Verse 12]
En sy sê skud daai boude
Laat die heupe swaai, lawaai
Vergeet die koue, die's 'n bosveld dans
[Verse 13]
En sy sê skud daai boude
[Verse 14]
En sy sê skud daai boude
[Verse 15]
Vergeet die koue, die's 'n bosveld dans
Die’s ‘n bosveld dans
Vergeet van môre, die's 'n bosveld dans
Written by: Willem George Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...