Lyrics

Rivier, O Rivier, Jy's die diepste woord wat ek ken, Op jou kon ek vaar na die see en na haar, In die hoop om haar hart te wen. Maar woestyn, Was die woord waardeur ek moet reis Om haar hart te wen. Laasnag het ek in Pretoria geslaap In die verkeerde stad by die verkeerde vrou Wat gemaak het dat ek moet reis Na jou toe in die Kaap met my hoed in my hand Deur die mees vreesaanjaende land O my liefling, kan jy my hoor daar waar jy slaap? Rivier, O Rivier, Jy's die diepste woord wat ek ken, Op jou kon ek vaar na die see en na haar, In die hoop om haar hart te wen. Maar woestyn, Was die woord waardeur ek moet reis Om haar hart te wen.
Writer(s): Gert Vlok Nel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out