album cover
Lallie
202
World
Lallie was released on July 17, 2020 by Vonk Musiek as a part of the album Jenny
album cover
AlbumJenny
Release DateJuly 17, 2020
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM114

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Blohm
Jan Blohm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Koos Kombuis
Koos Kombuis
Songwriter

Lyrics

Lallie, jy't vir my gesê
Solank soos die lepel in die pappot lê
Solank soos ouma nog kleinkinders wil hê
Sal jy my by jou laat lê
Maar Lallie, nou's dit donkermaan
En daar's goed wat ek nie kan verstaan
Wat nou gebeur het was mos nooit ons plan
Lallie, jy weet jy erf my van
Lallie, amper is jy stamper
En wie dra nou jou yellow jumper?
Daar's 'n nuwe sticker op jou bumper
Daar's 'n ander ou wat jou nou bumper
Lange nagte is jy al fort
Lange dae wat weke word
En ons pap begin't al koud word in die pot
Lallie, life is gans en al te short
En ek sien jou Sondags op die stoep
En ek sweer jy, jy hoor die dorpseuns roep
Lallie, Lallie kom tog terug
En true love druk deur soos 'n poep
Jou boyfriend dra jou rose aan
Maar roosblare sal gou vergaan
En stadsgedruis mos straks verslaan
So seker soos die lepel in die pappot staan
Lallie, kom terug na die veld toe
Stuur hom terug na die land van geld toe
Ek was van toeka af jou held, toe
Lallie, stuur hom na sy hel toe, hel toe
Written by: Koos Kombuis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...