album cover

My Beminde

39World2020
album cover
My Beminde was released on July 17, 2020 by Vonk Musiek as a part of the album Jenny
AlbumJenny
ReleasedJuly 17, 2020
LabelVonk Musiek
BPM119
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Daar is 'n trein
Oor die aarde
Trek my nader
Reguit na jou
En die trein
Draai in sirkels
Bring my dikwels
Terug na jou
En my beminde
Stuur jou seine
En my beminde
Stuur vir my, stuur vir my, stuur vir my
Daar is 'n trein
Hy loop al jare
Oor die krake
Van die Karoo
En die trein
Stop in stasies
Bring my basies
Terug na jou
En my beminde
Stuur jou seine
En my beminde
Stuur vir my, stuur vir my, stuur vir my
Stuur vir my, stuur vir my, stuur vir my
Stuur vir my, stuur vir my
En my beminde
Stuur jou seine
En my beminde
Stuur vir my, stuur vir my, stuur vir my, stuur vir my
Written by: Jan Blohm

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...