Lyrics

Soveel dinge op ons pad Soveel woorde reeds gepraat Al ons aksies volg agterna Dit praat, dit spreek Van ware liefde Ons oorwin die moeilike dae Die Here het ons mooi gedra En nogsteeds bly ons twee saam Dit praat, dit spreek Van ware liefde Al kry ons hoeveel donker paaie 10 000 Struikelblokke Net die wete dat jys altyd aan my sy Was nogaltyd genoeg Al die berge nou in een stort En die wêreld vanaand eindig Het ek iemand wat my lief het En dit was nogaltyd genoeg vir my Moet jouself nooit twyfel nie Jy is meer as genoeg Ek dink nie jy verstaan hoe verlief ek is nie Elke soentjie, elke drukkie Elke oomblik saam jou Besef ek hoekom ek jou wil hou Ek onthou hoe ek jou boul En nou praat ons van saam huis bou Ja jy bring vrede na my lewe Wat gewoond aan chaos is Ek maak seker jys gelukkig Want ek dit is my plig Solank ons liefde op 'n duisend is Oorwin ek en jy duisternis Ons laat moeilike tye maklik lyk Want ons is lief vir mekaar en... Al kry ons hoeveel donker paaie (Stap ons saam) 10 000 Struikelblokke Net die wete dat jys altyd aan my sy Was nogaltyd genoeg Al die berge nou in een stort En die wêreld vanaand eindig Het ek iemand wat my lief het En dit was nogaltyd genoeg vir my
Writer(s): Chresville Adendorf Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out