Lyrics

Niemand Anders sal so mooi kan pas hier langsaan my Niemand Anders sal die mooie hartjie van my kry Maar ek weet dat, is nogsteeds jy (jy) Is nogsteeds jy (jy) Dis nogsteeds jy hier aan my sy Ek hou van haar maar dit is te min Geld in haar sak Ek sê sy moet dit bind Want ek betaal vir alles Ek betaal vir alles Jyt my uitgebowl soos Jacques Kallis Hulle wil jou afbreuk ma ek het jou bou My arms om jou en my hart klou aan jou Tot vandag toe bly jy my beste keuse Skoenlappers in my mag, jys die rede Beter Glo my daar is niemand anders beter Sewe biljoen mense en jy is eerste in my lewe Ja jy is altyd daar Jys my A B C jy maak my D mekaar Niemand Anders Sal so mooi kan pas hier langsaan my Niemand Anders (Oooh) Sal die mooie hartjie van my kry Maar ek weet dat ' is nogsteeds jy (Nogsteeds jy) Is nogsteeds jy (Nogsteeds jy) Dis nogsteeds jy hier aan my sy Dis jy nogsteeds jy jy Ooh na Is jy (Dit bly nogsteeds jy) Nogsteeds jy Nogtans, wil jy by my bly (Ay) Nogtans, is jy hier by my Nogtans, is jy aan my sy (Aan my sy) My ma en pa praat al van trou Hulle ek weet ek behoort by jou Dag en Nag is ek getrou aan jou Ek voel al soos die hemel soos ek al die kinnes bloulig Dit maak nie saak wat hulle van my dink nie Ek voel veilig om jou pinkie En my hartjie is joune Niemand anders behalwe joune (Ja) Niemand anders kan my laat voel (Ja) Netsoos jy vir my laat voel Alles wat jy aan my doen Wil gedoen wees (Wil gedoen wees) Niemand Anders Sal so mooi kan pas hier langsaan my Niemand Anders (Oooh) Sal die mooie hartjie van my kry Maar ek weet dat ' is nogsteeds jy (Is nogsteeds jy) Is nogsteeds jy (Is nogsteeds jy) Dis nogsteeds jy hier aan my sy Jaa hier aan my sy Dis nogsteeds jy hier aan my sy Nogtans, wil jy by my bly Nogtans, is jy hier by my Nogtans, is jy aan my sy
Writer(s): Aidam-john Zekoe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out