Lyrics

Montagu-u-u-u-u Ek drink jou muskadel Ek sit hier op my rusbank, my voete op die springbokvel Die klein Karoo-o-o-o Of 'n Kannaland Die son steek die Langeberge aan die brand Nou sê vi' my, nou wie is u? 'N Hofmeyer van Montagu Getrou met van Deventer van Barrydale Ek ken jou pa se tante op Bonnievale Ja, sy was la Grange, van Ladysmith Rossouw het sy getroud, ja nou verstaan ek dit Kafeetjie op die hoekie, het 'n rooi sinkdak En die mure is vol advertensies geplak Drink 'n Coke-Cola, rook springbok tabak En buite in die son, lê 'n slapende brak ... Die Kogmanskloof, die Outiniquas Wit lê die sneeu op die Tradouxpas So krom soos 'n nekkie van 'n kalbaspyp En stadig word die Brandewyn, druiwe ... Montagu-u-u-u-u Ek drink jou muskadel Ek sit hier op my rusbank, my voete op die zebravel Die klein Karoo-o-o-o Of 'n Kannaland Die son steek die Langeberge aan die brand
Writer(s): David Kramer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out