album cover
Reen
album cover
Reen was released on May 22, 2015 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Ge Se 20 Treffers
May 22, 2015
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM158
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Kyk hoe sag val die reën
In die boomryke lane
Waar ek jou altyd neem
Al ons vreugte en trane
In my hart val die reën
As jy somtyds nog twyfel
Maar my hart word geseën
Net met liefde vir jou
[Chorus]
Reën, reën, lieflike reën
Val in die lande, val om ons heen
Reën, reën, as wolke kon ween
Jubbel my hart oor jou
[Verse 2]
In die laat middag reën
Drup die nat eike blare
Hier is ons twee tesaam
In die fleur van ons jare
[PreChorus]
Sal jy liefling my nou
Al jou liefde belowe?
Wil jy graag met my trou?
Dan word twee harte een
[Chorus]
Reën, reën, lieflike reën
Val in die lande, val om ons heen
Reën, reën, as wolke kon ween
Jubbel my hart oor jou
[Bridge]
Sal jy liefling my nou
Al jou liefde belowe?
Wil jy graag met my trou?
Dan word twee harte een
[Chorus]
Reën, reën, lieflike reën
Val in die lande, val om ons heen
Reën, reën, as wolke kon ween
Jubbel my hart oor jou
Written by: A Viljoen, Barry Mason, Reed
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...