album cover
Bosveldvrede
album cover
Bosveldvrede was released on January 2, 2004 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Hoekom
AlbumHoekom
January 2, 2004
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM89
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
As die dae raad sy kleure oor die bosveld ruigters spruit
Dan voel ek my so in my tarde en so ongelooflik vry
Wat is dan so anders as die dagbreek oor die stad?
Hier kan ek die strale kleure met my siel en hande vat
[Chorus]
Hier kan ek wat was weer terug bring, hier kan ek my swaar verplaas
Hier kan ek my drome uit bring en beleef, die stilte raas

[Verse 2]
Ek word deel van hierdie grootheid
Soos die ou krematart ook hier
En dis tuis in hierdie wonde
Van lig en kleur en die natuur
[PreChorus]
Vir my is die bosveld die skepping se kroon
Dis hier waar ek uitkel en leer om te droom
Ek kyk na die sterre in 'n eindelose lig
Dis hier waar my vrese na vrede oorbrug
[Chorus]
Hier kan ek wat was weer terug bring, hier kan ek my swaar verplaas
Hier kan ek my drome uit bring en beleef, die stilte raas
Hier kan ek wat was weer terug bring, hier kan ek my swaar verplaas
Hier kan ek my drome uit bring en beleef, die stilte raas
[PreChorus]
Vir my is die bosveld die skepping se kroon
Dis hier waar ek uitkel en leer om te droom
Ek kyk na die sterre in 'n eindelose se lig
Dis hier waar my vrese na vrede oorbrug
[Chorus]
Hier kan ek wat was weer terug bring, hier kan ek my swaar verplaas
Hier kan ek my drome uit bring en beleef, die stilte raas
Hier kan ek wat was weer terug bring, hier kan ek my swaar verplaas
Hier kan ek my drome uit bring en beleef, die stilte raas
Written by: A. Strydom
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...