album cover
L
album cover
L was released on November 12, 2021 by Die Eindste as a part of the album Grys
AlbumGrys
November 12, 2021
LabelDie Eindste
BPM130
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Kan dit kom
Die grys wat my raak
Soos daai dag
Toe ek in leentheid slaap
En jou oë
Net so blou soos die see
Sal dit my red
Of storms keer?
En sy raak
Nog aan my
En sy praat
Nog met my
In my siel
Wie kan bly?
My gees hang hier
Aan iemand soos jy
Sien ek meer
As wat jou rook gee
Dis die vierde trek
Ek voel jou alweer
En sy raak
Nog aan my
En sy praat
Nog met my
Sy kom weer nader aan my
Sy kom en verwyder eensaamheid
En sy raak
Nog aan my
En sy praat
Nog met my
Written by: Andre Faurie, Ian Putter, Sean Labuschagne
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...