album cover
Gedagte
album cover
Gedagte was released on November 12, 2021 by Die Eindste as a part of the album Grys
AlbumGrys
November 12, 2021
LabelDie Eindste
BPM78
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Ek sien jou onder in my glas
Al is hy leeg is dit vanpas
Die gedagtes van jou lag
Sien ek in die son wat sak
In die blou van jou oë
Laat my dink
Ek sien my hart saam
Die golwe weg sink
Want ek wens dat jy hier langs my loop
In die sonlig soek ek bietjie hoop
En ek sien jou deur die rook
Tussen alles en almal, sien jy my ook?
Die dag loop stadig verby
Op my soektog sal ek jou in my kry
Soos die styg van die gety
Wonder ek verlang jy na my
In die blou van jou oë
Laat my dink
Ek sien my hart saam
Die golwe weg sink
Want ek wens dat jy hier langs my loop
In die sonlig soek ek bietjie hoop
En ek sien jou deur die rook
Tussen alles en almal, sien jy my ook?
Written by: Andre Faurie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...