album cover
Miskien
1,065
Afrikaans
Miskien was released on November 11, 2022 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Die Onbekende
album cover
Release DateNovember 11, 2022
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM82

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Rooksein
Rooksein
Performer
Dian Maritz
Dian Maritz
Guitar
Renier Van Der Westhuizen
Renier Van Der Westhuizen
Vocals
Megan Danner
Megan Danner
Vocals
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Dian Maritz
Dian Maritz
Composer
Renier Van Der Westhuizen
Renier Van Der Westhuizen
Composer
Megan Danner
Megan Danner
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek word wakker en ek mis jou hier by my
Daar's geen manier hier uit
Een tree vorentoe en twee weer agteruit
[Verse 2]
Vir altyd is nou verby maar
Dis oukei dat jy my
In my donkerste uur verlaat het
[Verse 3]
Miskien sal hierdie seer eendag deel van ons word
Miskien sal ons weer ons storie afkort
Want ek sien jou in alles hier rondom my
Dis asof my kop met my hart baklei
Want dit was ek en jy
[Verse 4]
Ek en jy
So vinnig verby
Sal jy my onthou?
[Verse 5]
Soebat en smeek
So moeg gepreek
Maar ek bly lief vir jou
[Verse 6]
Miskien sal hierdie seer eendag deel van ons word
Miskien sal ons weer ons storie afkort
Want ek sien jou in alles hier rondom my
Dis asof my kop met my hart baklei
[Verse 7]
Ek weet net hoe
Om stil te staan
Ek weet nie hoe
Om weer aan te gaan
[Verse 8]
Net weer aan te gaan
Om weer aan te gaan
Aan te gaan, ooh-ooh-ooh
[Verse 9]
Miskien sal hierdie seer eendag deel van ons word
Miskien sal ons weer ons storie afkort
Want ek sien jou in alles hier rondom my
Dis asof my kop met my hart baklei
Want dit was ek en jy
Dit was ek en jy
[Verse 10]
Was dit verkeerd
Om my alles te gee?
My hart lê in die see
Written by: Dian Maritz, Megan Danner, Renier Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...