album cover
Wie Anders
album cover
Wie Anders was released on March 13, 2026 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Wie Anders - Single
ReleasedMarch 13, 2026
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM131
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Jy sê jy kort 'n bietjie tyd voor jy huistoe kom
Dis nie jy nie, dis ek
Jy sê jy kort 'n bietjie spasie om jouself te word
Om aan jouself te werk
[PreChorus]
Jy alleen sal weet wat jy nou nodig het
En ek probeer nog eenkeer om jou te oorreed
Dis net ons twee of is ek verkeerd?
[Chorus]
So wie sal jou hande warm maak in die aande as jy sukkel om te slaap
En daai trane vir jou vang as dit donker raak?
Kom en roep my naam
Vir alles, wie anders
Vir alles, wie anders
[Verse 2]
Daars 'n plek hier in my bors wat ek oop gaan hou
Soos 'n legkaart moet werk
Ek mis jou water, ek is dors, kan jy nog onthou?
Ek's op dieselfde plek
[PreChorus]
Jy alleen sal weet wat jy nou nodig het
Maar ek probeer nog eenkeer om jou te oorreed
Dis net ons twee
Of is ek verkeerd?
[Chorus]
So wie sal jou hande warm maak in die aande as jy sukkel om te slaap
En daai trane vir jou vang as dit donker raak?
Kom en roep my naam
Vir alles, wie anders
Vir alles, wie anders
[Bridge]
Vir jare lank het ek gestaan
En wag vir jou
Ek vra myself weer elke dag
Sal jy my ooit kan onthou?

Written by: Dian Maritz, Georic Lomas, Marco van Deventer, Renier Van Der Westhuizen, Riaan Benadé
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...