album cover
Spring Bokke
1,170
Afrikaans
Spring Bokke was released on August 4, 2014 by WM South Africa as a part of the album As Jy Hier Is
album cover
Release DateAugust 4, 2014
LabelWM South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM106

Credits

PERFORMING ARTISTS
Arno Jordaan
Arno Jordaan
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Rudi Claase
Composer, Lyrics

Lyrics

Êrens staan 'n beker wat weer terug moet kom
Groen en goue glorie Bokke veg vir hom
Êrens koer die vlaktes soos een man wat sing
Staan 'n veld vol Bokke wat 'n beker sal bring
Springbokke gaan vir die pale (Hey)
Spring op en gaan haal die beker
Maak seker hy kom weer huis toe vandag (Hey)
Dis mos wat jou hart sê (Hey)
Waar die groen en die goud lê (Hey)
En ons almal weet ons sal weer trots staan en wag

Groen en goud is die drome wat waar is vandag
Die tyd stap aan op die velde en die Bokke sal nie wag
Agter die son se strale draf manne deur die staal
Die trotse hart van die Bokke wat die beker weer kom haal
Springbokke gaan vir die pale (Hey)
Spring op en gaan haal die beker
Maak seker hy kom weer huis toe vandag (Hey)
Dis mos wat jou hart sê (Hey)
Waar die groen en die goud lê (Hey)
En ons almal weet ons sal weer trots staan en wag
Springbokke gaan vir die pale (Hey)
Spring op en gaan haal die beker
Maak seker hy kom weer huis toe vandag (Hey)
Dis mos wat jou hart sê (Hey)
Waar die groen en die goud lê (Hey)
En ons almal weet ons sal weer trots staan en wag
Oh-oh, oh-oh, oh-oh

Waar die groen en die goud lê
En ons almal weet ons sal weer trots staan en wag
(Hey)
(Hey)
Written by: Rudi Claase
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...