album cover
Langkoebaai
554
Afrikaans
Langkoebaai was released on October 27, 2017 by WM South Africa as a part of the album Skree
album cover
AlbumSkree
Release DateOctober 27, 2017
LabelWM South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM85

Lyrics

[Verse 1]
Was die langkoebaai net tydelik?
Is jou hart van my verlos?
In die donker is dit duidelik
Die leemtes wat jou asem los
[Verse 2]
Was die berge agter Bonnievale
Net een te veel vir jou?
Dat jy hierdie plek moes kies vir my
Maar my hart moet klippe kou
[Verse 3]
Is dit ure, dae of jare?
Of is jy net hier om die draai?
Hoe lank is die langkoebaai, my skat?
Hoe lank is die langkoebaai?
Hoe lank is die langkoebaai, my skat?
Hoe lank is die langkoebaai?
[Verse 4]
Dis die langste wat ek hier moes sit
En kyk hoe kom en gaan
Die somersblou en winterswit
Wat tussen ons kom staan
[Verse 5]
En die voorruit hang 'n tussel
Dis die stilte van die staan
Of sal die ratte wat ek wissel
My ver vat hiervandaan?
[Verse 6]
Is dit ure, dae of jare?
Of is jy net hier om die draai?
Hoe lank is die langkoebaai, my skat?
Hoe lank is die langkoebaai?
Hoe lank is die langkoebaai, my skat?
Hoe lank is die langkoebaai?
[Verse 7]
Is dit 'n waai, of 'n baai of 'n nooit weer nie?
Is dit 'n skop of raai of ooit weer nie?
Is dit 'n pak jou tas?
Sal ons ooit weer hier kom staan?
[Verse 8]
Hoe lank is die langkoebaai, my skat?
Hoe lank is die langkoebaai?
Hoe lank is die langkoebaai, my skat?
Hoe lank is die langkoebaai?
[Verse 9]
Hoe lank is die langkoebaai, my skat?
Hoe lank is die langkoebaai?
Hoe lank is die langkoebaai, my skat?
Hoe lank is die langkoebaai?
Written by: Steve Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...