Lyrics

Ek scheme 'n ou score nooit nie Life se rules maak jou te dronk En die breaks lê soms so ver weg Deur die tralies van 'n tronk Jan Wolm se baksteenhuisie Antie Stienie se kombers Waar sy en Sarie suffer Swaarkry ensovoorts Liana is nou Steve sin Colien se hart is dood Oor boyfriends wat op bikes ry En rondry sonder brood Daars 'n vrou wat weet wat aangaan Agter elke man Al staan sy daar en die trane loop Saggies oor haar wang Almal maak tog foute Saam maak ons 'n span Solank as daar 'n vrou staan Agter elke man Toy Boy bly 'n jailbird En 'n welfare goose se smile Want daars net regtig rykdom As daar goud is in jou hart Kom surprise my met jou oe Waar elkeen op sy eie jol Ek scheme dit kan nie werk nie Want vir elkeen is daar n rol Een speel hy weet wat vry is Vasgevang in n game Speel maar waar jy lus het pel Almal is op n stage
Writer(s): Steve Hofmeyr Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out