album cover
Kersfeestyd
album cover
Kersfeestyd was released on November 26, 2021 by Select Musiek as a part of the album Kersfeestyd - Single
November 26, 2021
LabelSelect Musiek
BPM114
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Dis Kersfeestyd, families bymekaar
Dis feesviertyd met kinders wat baljaar
[Chorus]
Jan Ellis poeding in die oond, geskenke onder die boom
Daar’s hoog jolyt, want dis Kersfeestyd
[Verse 2]
Ja, dis Kersfeestyd, gespaar vir nog 'n jaar
Van Noord tot Suid sing ons almal lekker saam
[Verse 3]
Vanaf die binneland tot by die see, lui die klokke weer en weer
Daar’s hoog jolyt, want dis Kersfeestyd
[Verse 4]
Ons vier elke jaar die Christus-kind
Want ons is deur Sy liefde verbind
[Verse 5]
Geheilig die dag, gee aan Hom die eer
Want ons vier weer ‘n keer die Heiland
[Bridge]
Oh, dis Kersfeestyd, families bymekaar
Dis feesviertyd met kinders wat baljaar
[Chorus]
Jan Ellis poeding in die oond, geskenke onder die boom
Daar’s hoog jolyt, want dis Kersfeestyd
Daar’s hoog jolyt, want dis Kersfeestyd
Daar’s hoog jolyt, want dis Kersfeestyd
Written by: Jacqueline Tolken, Pieter Werner van der Hoven

Loading...