album cover
Lewendig
328
Afrikaans
Lewendig was released on September 2, 2022 by Supra Familias as a part of the album C'est La Vie
album cover
Release DateSeptember 2, 2022
LabelSupra Familias
LanguageDutch
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM95

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Werner Van Der Hoven
Werner Van Der Hoven
Songwriter
Pierre Greeff
Pierre Greeff
Songwriter
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Vind vrede
In die feit dat dit ook
Verby sal gaan
En tot 'n einde kom
Jy sal nie eers kan onthou
Hoe erg dit was nie
Want dit was nie
[Verse 2]
Ek het vrede
In die feit
Dat tyd ook stil moet staan
Om mekaar te onthou
En nooit weer terug te gaan
Na hoe dit was nie
Na hoe dit was nie
[Chorus]
Lewendig
Lyk vir my lewendig
Ons liefde is aandag
En jy's vir my geleen
So lyk net lewendig
Lyk net vir my lewendig
[Verse 3]
Vind vrede
In die feit dat jy ook seer gaan kry
En jouself 'n kans gee
Om jouself te bly
Vind vrede in die feit
Dat jy ook stil moet raak
En 'n wagwoord
By tye voor jou mond moet plaas
Moet nooit jouself
Oh, verlaat nie
[Chorus]
Lewendig
Lyk vir my lewendig
Ons liefde is aandag
En jy's vir my geleen
En jy's vir my geleen
En jy's vir my geleen
[Verse 4]
Ons moet onthou
Om om te gee
Liefde is net aandag
En jy's vir my geleen
Ons moet onthou
Om om te gee
Liefde is net aandag
En jy's vir my geleen
Ons moet onthou
Om om te gee
Liefde is net aandag
En jy's vir my geleen
Ons moet onthou
Om om te gee
Liefde is net aandag
En jy's vir my geleen
Written by: Frederick den Hartog, Pierre Greeff, Werner Van Der Hoven
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...