album cover

Die Seën

18,728Afrikaans2020
album cover
Die Seën was released on August 14, 2020 by WM South Africa as a part of the album Die Seën - Single
ReleasedAugust 14, 2020
LabelWM South Africa
BPM70
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Die Here seën jou en bewaar jou
Skyn Sy aangesig oor jou
Mag Hy genade bewys
Die Here draai Sy gesig na jou
Mag Hy jou vrede gee
Die Here seën jou en bewaar jou
Skyn Sy aangesig oor jou
Mag Hy genade bewys
Die Here draai Sy gesig na jou
Mag Hy jou vrede gee
Amen, amen, amen
Amen, amen, amen
Die Here seën jou en bewaar jou
Skyn Sy aangesig oor jou
Mag Hy genade bewys
Die Here draai Sy gesig na jou
Mag Hy jou vrede gee
Amen, amen, amen
Amen, amen, amen
Amen, amen, amen
Amen, amen, amen
Mag Sy guns rus oor jou lewe
En 'n duisend generasies
Jou familie en jou kinders
En hul kinders en hul kinders
Mag Sy guns rus oor jou lewe
En 'n duisend generasies
Jou familie en jou kinders
En hul kinders en hul kinders
Mag Sy guns rus oor jou lewe
En 'n duisend generasies
Jou familie en jou kinders
En hul kinders en hul kinders
Mag Sy guns rus oor jou lewe
En 'n duisend generasies
Jou familie en jou kinders
En hul kinders en hul kinders
Mag Sy vrede jou vooruitgaan
Agter jou staan en langs jou staan
Dit omring jou, Hy is in jou
Hy is met jou, Hy is met jou
In die oggend en die aande
In jou doene en jou late
In jou hartseer, in jou vreugde
Hy is vir jou, Hy is vir jou
Hy is vir jou, Hy is vir jou, Hy is vir jou
Amen, amen, amen
Amen, amen, amen
Mag Sy guns rus oor jou lewe
(Amen, amen, amen)
En 'n duisend generasies
Jou familie en jou kinders
En hul kinders en hul kinders
Mag Sy vrede jou vooruitgaan
(Amen, amen, amen)
Agter jou staan en langs jou staan
Dit omring jou, Hy is in jou
Hy is met jou, Hy is met jou
In die oggend en die aande
(Amen, amen, amen)
In jou doene en jou late
In jou hartseer, in jou vreugde
Hy is vir jou, Hy is vir jou
Amen, amen, amen
Amen, amen, amen
Written by: Charles Noke, Chris Brown, Cody Carnes, Kari Jobe, Steven Furtick

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...