album cover
album cover
Die Gelofte was released on November 1, 2019 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Patriot
AlbumPatriot
ReleasedNovember 1, 2019
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Hier staan ons voor die Heil'ge God
Van die Hemel en die Aarde
Om 'n gelofte aan Hom te doen
'n Gelofte aan Hom te doen
[Verse 2]
Dat as Hy ons beskerm
En ons vyand in ons hand sal gee
Ons die dag en die datum elke jaar as 'n dankdag
Soos 'n Sabbat sal deurbring
[Verse 3]
En dat ons 'n huis tot Sy eer sal oprig
Waar dit Hom behaag
En dat ons aan ons kinders sal sê dat hul met ons daarin moet deel
Tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte
[Verse 4]
Want die eer van Sy naam sal verheerlik word
Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee
Want die eer van Sy naam sal verheerlik word
Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee
[Verse 5]
Hier staan ons voor die Heil'ge God
Van die Hemel en die Aarde
Om 'n gelofte aan Hom te doen
'n Gelofte aan Hom te doen
[Verse 6]
Dat as Hy ons beskerm
En ons vyand in ons hand sal gee
Dat ons die dag en die datum elke jaar as 'n dankdag
Soos 'n Sabbat sal deurbring
[Verse 7]
En dat ons 'n huis tot Sy eer sal oprig
Waar dit Hom behaag
En dat ons aan ons kinders sal sê dat hul met ons daarin moet deel
Tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte
[Verse 8]
Want die eer van Sy naam sal verheerlik word
Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee
Want die eer van Sy naam sal verheerlik word
Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee
[Verse 9]
Want die eer van Sy naam sal verheerlik word
Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee
Want die eer van Sy Naam
Want die eer van Sy Naam sal verheerlik word
Deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...