Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Straatligkinders
Straatligkinders
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Lyrics
Benjamin de Jager
Benjamin de Jager
Composer
Ruan Kruger
Ruan Kruger
Composer
Hein Kruger
Hein Kruger
Composer

Lyrics

Jou hart klop vinniger Jou polse sweet, my polse sweet Asemhaling raak stadiger Jou hande bewe, my hande bewe Worstel met my gedagtes Jy glimlag breed, ek glimlag breed Wees braaf en wees jouself Jy het my naam, ek het jou naam Kom kom kom nou saam Ons dans oor die sterre en die maan Moet net nie so bang wees nie Moet net nie so skaam wees nie Sien sien sien jy my Ek's besig om oor planete te gly Moet net nie so bang wees nie Moet net nie so skaam wees nie Tragedie tref ons harte Jy soek meer en ek soek minder Niks is meer dieselfde nie Jou polse sweet nie, my polse sweet nie Is dit nou hoe dit gaan eindig Jy's onseker en ek voel seker Dis nie nodig om spyt te wees nie Want spyt steel tyd van die Avontuur Kom kom kom nou saam Ons dans oor die sterre en die maan Moet net nie so bang wees nie Moet net nie so skaam wees nie Sien sien sien jy my Ek's besig om oor planete te gly Moet net nie so bang wees nie Moet net nie so skaam wees nie
Writer(s): Hein Kruger, Ruan Kruger, Benjamin De Jager, Marthinus Bosch Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out