album cover
Weskus
167
Rock
Weskus was released on December 17, 2021 by Ryno Velvet as a part of the album Weskus - Single
album cover
Release DateDecember 17, 2021
LabelRyno Velvet
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM179

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ryno Velvet
Ryno Velvet
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ryno Velvet
Ryno Velvet
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Op 'n Saterdagaand sak ons af
My voete jeuk, ek wil gaan dans
Vat dit vas in Elandsbaai
As die see so sing moet ons braai
[Verse 2]
Hak die wa dan span ons af
'n Paar vrinne kom deur van Ellisras
Jou kombers en my matras
'n Opsitkers in my ou tas
[Chorus]
Want die's 'n Weskus-ding
Waar ons hou van sing
Hardloop, rugby speel
Goeie tye deel
Dis die plek vir my
Die's nou waar ek bly
Waar jy my gaan kry
[Verse 3]
Vir 'n beter plek kan jy nie vra
Daar waar die krewe loop en die kraaie gaan
Ek ruil 'n aeroplane vir 'n disablom
As die wind wil sing kan ons loop met hom
[Verse 4]
Kry jou naby die live-plek, hey
Na 'n koue een kan ons die rooster swaai
'n Rooikransvuur, appelkooskonfyt
Met die son wat sak, vaar ons uit
[Chorus]
Want die's 'n Weskus-ding
Waar ons hou van sing
Hardloop, rugby speel
Goeie tye deel
Dis die plek vir my
Die's nou waar ek bly
Waar jy my gaan kry
Waar jy my gaan kry
[Chorus]
Want die's 'n Weskus-ding
Waar ons hou van sing
Hardloop, rugby speel
Goeie tye deel
Dis die plek vir my
Die's nou waar ek bly
Waar jy my gaan kry
[Chorus]
Want die's 'n Weskus-ding
Waar ons hou van sing
Hardloop, rugby speel
Goeie tye deel
Dis die plek vir my
Die's nou waar ek bly
Dis 'n Weskus-ding
Dis 'n Weskus-ding
Dis 'n Weskus-ding
Written by: Ryno Velvet
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...