album cover
Berge
927
Rock
Berge was released on September 1, 2014 by Ryno Velvet as a part of the album Alfabet
album cover
AlbumAlfabet
Release DateSeptember 1, 2014
LabelRyno Velvet
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM106

Credits

Lyrics

[Verse 1]
So kom tel my op en gooi my vir die honde
Ek voel so lui, tel elke sekonde
O, jy sit my op, jy sit my neer
Bewyse op jou arm en fluister by die deur
Want almal skyn soms, almal skyn soms, ek sweer
[Chorus]
So tel my op en los my vir die wolwe
Ek voel so vuil, ek tel al die sondes
O, jy sit my op, jy sit my neer
Beste vir die arm en ons het als geweet
Want almal skyn soms, almal skyn soms, ek sweer
[Verse 2]
So tel my op en gooi my vir die honde
Ek voel so lui, tel elke sekonde
O, jy sit my op, jy sit my neer
Venster vir die arm en uit by die deur
[Chorus]
So jy tel my op en los my vir die wolwe
Ek voel so vuil, ek tel al die sondes
O, jy vat my op, jy vat my meer
Venster vir die arm en onder het als gebeur
Almal skyn soms, almal skyn soms, ek sweer
Almal skyn soms, almal skyn soms, ek sweer
[Outro]
Almal skyn soms, almal skyn soms, ek sweer
Want almal skyn soms, almal skyn soms, ek sweer
Written by: Ryno Van Der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...