album cover
Ou Nuus
7,898
Afrikaans
Ou Nuus was released on April 29, 2022 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Ou Nuus - Single
album cover
Release DateApril 29, 2022
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM125

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Justin Vega
Justin Vega
Vocals
Early B
Early B
Rap
COMPOSITION & LYRICS
Justin Vega
Justin Vega
Songwriter
Early B
Early B
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Justin Vega
Justin Vega
Producer, Mixing Engineer
Rogan Kelsey
Rogan Kelsey
Mastering Engineer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Immersive Mixing Engineer

Lyrics

Ek en my boeties op ‘n way uit
Ons smaak club toe gaan ons smaak ‘n lyn kyk
Die sound pump in die kar jy hoor dai bass bass
My draad lui, maar ek sit hom op vibrate wait
Kyk, It’s my ex ek gaan haar decline
Ons stop by BP vir essentials, vat ‘n coke en ‘n pie
Maar met die uitkom sien ‘n man ook ‘n familiar ride
My plak sak coz it’s gonna be a hell of a night, right
Al die boeties in die kar on the way (Vars)
Om elke draai HIDs val op my (Dwars)
Ek vra my boetie en my gazie is dai sy? (Baas)
Hy draai om en se ja met ‘n veit (Yass)
Ek smaak stop en haar nou vertel
Sy laat my sig meer as ‘n turbo kar se blow oop valve
Rol my venster af, want die kind sit nou langs my pel
Toe wys ek, way, jy
Ek dink nie meer aan jou nie (Ooh eh)
So moet nie meer my phone nie (ah ha neh)
Jy weet ek is nie jou ou nie (nie eh)
Baba ek en jy is ou nuus (oh yes)
Ek dink nie meer aan jou nie (ooh eh)
So moet nie meer my phone nie (ah ha neh)
Jy weet ek is nie jou ou nie (nie eh)
Baba ek en jy is ou nuus (oh yes)
Check it, ons trek op by die club in die parking lot
My boetie kraak ‘n bottle, dai is die starter dop
Kar idle want die sound pump ook nog
Plus die okka’s in die mix ons steek gate bos
Ons sukkel ‘n bietjie kool is swaar om te breek (ja)
Ek buig oor, breek dit tussen in my kniee (ahh)
Kyk na die okka en my plak sak weer (ahh)
My broe ons het die water vergeet (yas)
Hai’s niks bra die is ‘n blind bou
Want my chommie staan en panic, hy’t die kool ge-light nou
In sy Fingers coz we don’t have tweezers
Plus die ouens wys, gaan vra die kind wat jy ge-squeez it, jeewiz
Ek check wat, ek gaan haar lieweste bel
Want kyk ‘n paar minute terug het ek dan die kind geskel
My broe ek bel, dit lui, sy het opgetel
en met my eie medisyne vertel
Ek dink nie meer aan jou nie (ooh heh)
Ek weeti hoekom jy my phone nie (ha ah neh)
Is mos lank al nie jou vrou nie (nie eh)
Jy vergeet dat ons is ou nuus (oh yes)
Ek dink nie meer aan jou nie (ooh heh)
Weeti hoekom jy my phone nie (ha ah neh)
Is mos lank al nie jou vrou nie (nie eh)
Jy vergeet dat ons is ou nuus (oh yes)
oh please (oh please)
Written by: Early B, Justin Vega
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...