Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Early B
Early B
Vocals
Jack Parow
Jack Parow
Rap
Justin Vega
Justin Vega
Rap
Gerald Arends
Gerald Arends
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Early B
Early B
Composer

Lyrics

Ek was in die gym met die weights betrokke Sy was by die Lady-locker Doen ma' net my ding werk mooi aan my rolle 'Cause I want my six-pack to look proper Brah, I spot her, vader land 'n shocker Maak my lam, sy staan met posture Aan die brand, I smaak jou blokke Brother, man ek sê jou sy was hot, hoor Goodness, gracious, curvaceous, so flippen reg, it insane is Ek soek somme weights, da' wa' sy is Want ek wou 'n front seat gekry het Ek wou gefaint het, oh, she got it, hoor Brah, my eyes was locked on her Then I heard my partner say: " joeh, daai kind het potte hoor" ... "Sy't potte hoor" ... "Ek like daai potte hoor" ... "Potte hoor" ... "Joeh, daai kind het potte hoor" Ek het gesit by die bar, wou my dop geniet My tjommie het gevra of ek hom sal stick Wou rustig wees, net bly in bubble Toe swing die deure oop, en aan kom trouble Mooi gesiggie, lekker vars en gesond En 'n gat waarteen jy 'n ball kan bons Geseil oor die vloer, staan oes en groet Gevra wat sy drink, sy sê: " Brutal Fruit" Sy't my dadelik vas in haar web gevang Het aan elke woord uit haar bek gehang Koop drink na drink, gooi my slickste vibe Straight up the cape was ek hipnotized Ek scheme ek's in, die kind is aan Kakoo van Dam met die meester plan Sy vra my 'n guns, like anything matters "Kan ek 'n foto neem, my man is 'n moerse fan" ... "Sy't potte hoor" ... "Ek like daai potte hoor" ... "Potte hoor" ... "Joeh, daai kind het potte hoor" ... "Sy't potte hoor" ... "Ek like daai potte hoor" ... "Potte hoor" ... "Joeh, daai kind het potte hoor" ... Ek cruise by my plaat inni straat op My boetie wys my "Early B, kyk da'so" Trek somme af en vra hom: "sê my wa'so?" Oorkant die pad, daai kind is stewig soos 'n pap pot Ek gaan tot daar trot, haar dan gaan kap met die vraagom Papa, gaan jy vat, want jy staan met nah pot Sy sê gaan in, en sy gooi hom met 'n lago Ek stamp daai pitte soos 'n non-stop man Ek tap ha' man, panne man, hou van daai wange man As die kind ou het, sal ek rou as 'n ander man Papa, sê my gou as, dit nie nou is nie, wanne' dan? Want 'n man wil go, kan 'n man? Jy's delicious in features, jou potte staan met daai figures Wat 'n man sal mal maak, I means this So, kyk hier, gaa' my jou digits Ek's op 'n mission agter haar aan, hoor She gave me her number, neh Klim terug in die kar, en wys my brah: "daai kind het potte hoor" "Sy't potte hoor" ... "Ek like daai potte hoor" ... "Potte hoor" ... "Daai kind het potte hoor" ... "Sy't potte hoor" ... "Ek like daai potte hoor" ... "Potte hoor" ... "Ek like daai potte hoor" ... "Potte hoor" ... "Potte hoor" ... "Potte hoor" ... "Chase, potte, hoor" "Ek like daai potte hoor" ...
Writer(s): Earl Henry Swartz, Zander Tyler Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out