album cover
Transkaroo
World
Transkaroo was released on May 20, 2022 by Vonk Musiek as a part of the album Sterrekind
album cover
Release DateMay 20, 2022
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

PERFORMING ARTISTS
TiNo
TiNo
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Herman Holtzhausen
Herman Holtzhausen
Songwriter

Lyrics

Transkaroo bring haar huistoe
Laat jou yster wiele rol
Bring haar en maak my lewe vol
Transkaroo snel oor die spore
Want met jou bring jy
My liefde terug na my
Waar is jy nou op jou spoor?
Hoe ver is sy nog van my?
Is jy deur die ou Karoo?
Rol nou aan
Was daar eensaamheid by haar?
Deur die verlate droë land
Bring haar gou terug hier na my
Rol nou aan
Transkaroo bring haar huistoe
Laat jou yster wiele rol
Bring haar en maak my lewe vol
Transkaroo snel oor die spore
Want met jou bring jy
My liefde terug na my
In die Boland sal sy voel
Sy kom terug waar sy behoort
Terug na haar ou heide land
Rol nou aan
In die verte hoor ek jou nou
En jou ou fluit klink soos musiek
Hier's jou eindpunt maar my begin
Transkaroo
Transkaroo bring haar huistoe
Laat jou yster wiele rol
Bring haar en maak my lewe vol
Transkaroo snel oor die spore
Want met jou bring jy
My liefde terug na my
Want met jou bring jy
My liefde terug na my
Written by: Herman Holtzhausen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...