album cover
Katinka
album cover
Katinka was released on August 26, 2022 by Select Musiek as a part of the album Sing Hoop Weerklink
August 26, 2022
LabelSelect Musiek
BPM104
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Toe jou pa my in daai kas kry
Het ek geweet dis dalk verby
Toe die skemer kom, het geweet ek moes dalk ry
Reuk van wierook en laventel
Hang in jou ouerhuis
Donker in ʼn kamer, kerslig wat die liefde lei
Jou vel, jou mond, jou lyf
Tydloos hier binne my
Katinka my lyf, gee dit lief gee dit tyd
Hou my vas soos kerslig wat die donker verlei
Katinka my lyf, gee dit lief gee dit tyd
Katinka die waarheid sal ons sin bly
Toe die dag aanbreek
Het ek my hart gestop gedreun
Jou woorde eggo
Ek soek liefde ek soek meer
Reuk van wierook en laventel
Op pad na lus en leef
ʼn Gewonder of die liefde proe na skemer proe na reën
Jou vel, jou mond, jou lyf
Tydloos hier binne my
Katinka my lyf, gee dit lief gee dit tyd
Hou my vas soos kerslig wat die donker verlei
Katinka my lyf, gee dit lief gee dit tyd
Katinka die waarheid sal ons sin bly
Katinka die waarheid sal ons sin bly
Kerslig, laventel, misreën en son
Skemer, gordyne, wasem en ons
Kerslig, laventel, misreën en son
Donker in ʼn kamer, terwyl ons een word
Katinka my lyf, gee dit lief gee dit tyd
Hou my vas soos kerslig wat die donker verlei
Katinka my lyf, gee dit lief gee dit tyd
Katinka die waarheid sal ons sin bly
Katinka die waarheid sal ons sin bly
Katinka die waarheid sal ons sin bly
Toe jou pa my in daai kas kry het ek geweet...
Written by: Jan-Adriaan Van Rooyen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...