Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Droomsindroom
Performer
Kirsten Richard
Lead Vocals
Kyle Joshua
Drums
Albert van der Merwe
Bass
COMPOSITION & LYRICS
Kirsten Richard
Songwriter
Kyle Joshua
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Tim Lengfeld
Mastering Engineer
Jurgen Von Wechmar
Mixing Engineer
Lyrics
Vleg my toe in jou sonskyn somerson hare
Daar waar die waters bloei, het ons saam gegroei
Saam mekaar
Teen mekaar
Ek voel vuil in die modder
Spoel my af skoon soos lente
Want jy's my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak, jy's my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak, jy's my
Opgesaal, ek gaan huis toe
Saam met die wind
Daar waar die berge blou is, 'n siel of twee rus
Vind my daar
Hou my daar
Ek voel vuil in die modder
Spoel my af skoon soos lente
Want jy's my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak, jy's my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak, jy's my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak, jy's my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak, jy's my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak, jy's my
Afrika Son
Afrika Son
Afrika Son
Sonsak, jy's my
Written by: Kirsten Richard, Kyle Joshua

