album cover
Toelaat
album cover
00:00
00:10
00:35
00:40
00:55
01:05
01:20
01:25
01:30
01:45
01:50
01:55
02:20
03:05
03:15
03:20
03:35
00:00
03:49
Past 7 Days
Toelaat was discovered most frequently at around 1 minutes and 5 seconds into the song during the past week

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Sy hou van Jesus
Sy hou van heuning in haar tee
Sy dra haar pa se trui
As sy gaan kuier vir die see
Ek raak te vinnig kwaad
Ek sukkel om te slaap
Ek is te trots om my pa
Te vra vir raad
[PreChorus]
Maar ek sal veg
Ek sal bloei
Ek sal alles in hierdie hart gee vir jou
Ek sal leef
Ek sal sterf
Ek sal
Net vir jou
[Chorus]
As ek veg
As ek bloei
As ek alles van my gee vir jou
Sal jy my toelaat
Om deel te wees van jou?
[Verse 2]
Hy ken die Here
Kan lig in my donker sien
Hy gee blomme vir mense
Wat dit nie verdien
Ek bid te min
Ek oordink elke ding
Ek sukkel om eerlike woorde te sing
[PreChorus]
Ek sal veg
Ek sal bloei
Ek sal alles in hierdie hart gee vir jou
Ek sal leef
Ek sal sterf
Ek sal
Net vir jou
[Chorus]
As ek veg
As ek bloei
As ek alles van my gee vir jou
Sal jy my toelaat
Om deel te wees van jou?
[Bridge]
Ek voel
Sag langs jou
Ek voel
Heel by jou
Ek voel
Sag langs jou
Ek voel
Heel by jou
[PreChorus]
Ek sal veg
Ek sal bloei
Ek sal alles in hierdie hart gee vir jou
Ek sal leef
Ek sal sterf
Ek sal
Net vir jou
[Chorus]
As ek veg
As ek bloei
As ek alles van my gee vir jou
Sal jy my toelaat
Om deel te wees van jou?
Written by: Kirsten Richard Schlebusch
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...