Music Video

Gé Korsten - Liefling
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Gé Korsten
Gé Korsten
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Colin Edwin Balch
Colin Edwin Balch
Songwriter
Richard Barbieri
Richard Barbieri
Songwriter
Gavin Harrison
Gavin Harrison
Songwriter
Steven Wilson
Steven Wilson
Songwriter

Lyrics

Jy weet, dat ek nie sonder jou kan bestaan nie. Jy weet, dat jy ook nie alleen kan bestaan nie. Dit weet jy goed. Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe. Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe. Dit weet jy goed. Jy weet, dat ou herinnerings nooit vergaan nie. Jy weet, dat niemand ooit in jou plek kan staan nie. Dit weet jy goed. Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe. Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe. Dit weet jy goed. Nou is die tyd, moenie wag. Want ek verlang elke dag. Hier is my hart, neem dit nou. Hier is my hart, net vir jou. Jy weet, dat ek nie sonder jou kan bestaan nie. Jy weet, dat jy ook nie alleen kan bestaan nie. Dit weet jy goed. Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe. Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe. Liefling jy weet.
Writer(s): Michael Kunze, Peter Makkay, Heine Toerien Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out