album cover
Erika
album cover
Erika was released on February 8, 2015 by Mac Villa Music as a part of the album Gé Korsten Sing Erika
February 8, 2015
LabelMac Villa Music
BPM129
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Op die heide blom 'n mooie blommetjie
En haar naam, Erika
Is slegs myne ja 'n duisend kere meer
Harte vier, Erika
[Verse 2]
Want haar hart is vol van soetigheid
Deur 'n onontluikte blommekleed
Op die heideblom 'n mooie blommetjie
En haar naam, Erika
[Verse 3]
In my kamer blom ook nou 'n blommetjie
En haar naam, Erika
Al met môredou so ook met awendgrou
Sien sy my, Erika
[Verse 4]
En dan is dit of sy my wil sê
Dink jy ook aan my, jou liewe bruid?
In jou tuiste week oor jou 'n meisie skoon
En haar naam, Erika
Written by: Herms Niel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...