Lyrics

Ek het dae gewag vir jou om op te daag
Met ‘n oogopslag het ek my hart gewaag
Soos ‘n ballade vir ‘n vreemdeling
Is ek hier om nou vir jou te sing
Lanklaas en jou liefde verdien
Jou naam in my oor wil ek hoor oor en oor
Hoe langer ons wag hoe langer die straf
Ek wil huis toe gaan
Want huis is nie huis sonder jou
Van die oggend vroeg tot die aande laat
Vuurwerk vertoning die sterre skiet vir jou en my
Soos mis voor die son verdwyn ons op die horison
Want huis is nie huis sonder jou
Ek het dae gewag vir jou om op te daag
Met ‘n oogopslag het ek my hart gewaag
Soos ‘n ballade vir ‘n vreemdeling
Is ek hier om nou vir jou te sing
Ek sit en count the days elke dag se tel maak dit okay
Maar swaar dra met jou nie daar maak alles deurmekaar
Dis asof sonksyn bewolk raak met jou nie rondom my
My oggend sukkel om te start soos ‘n golf met die choke uit
'n Hond wat die tou gryp
Jakkals trou met wolf se vrou, my frustrasies knip daai wedding kort, ek steel die sonskyn
Ruk die reën uit die wolk uit, sit en treur as ek om kyk
Memories van ons saam maak net seer as die son skyn
Dag lig raak ongemaklik, love songs ek sit dit sagter
Ek wag nog tot jou hand weer in my palms perfect pas
En jy klou aan my lang vingers
As jy nie betyds op daag nie is dit okay
Want jou love is quicksand en ek stuck in dit
Ek sak met dit
Ek het dae gewag vir jou om op te daag
Met ‘n oogopslag het ek my hart gewaag
Soos ‘n ballade vir ‘n vreemdeling
Is ek hier om nou vir jou te sing
Ja, dit maak nie eers saak hoe lank jy vat
Solank ek weet jy is op pad
Jy is unforgettable vir my girl
Vir jou sal ek daar wag
Ja, dit maak nie eers saak hoe lank jy vat
Solank ek weet jy is op pad
Jy is unforgettable vir my girl
Vir jou sal ek daar wag
Ek het dae gewag vir jou om op te daag
Met ‘n oogopslag het ek my hart gewaag
Soos ‘n ballade vir ‘n vreemdeling
Is ek hier om nou vir jou te sing
Ek het dae gewag vir jou om op te daag
Met ‘n oogopslag het ek my hart gewaag
Soos ‘n ballade vir ‘n vreemdeling
Is ek hier om nou vir jou te sing
Written by: Bouwer Bosch, Jean-Luc Handel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...