Music Video

Oorgeloop
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to Oorgeloop - Single by Bouwer Bosch
ALBUMOorgeloop - SingleBouwer Bosch
Listen to Alternatiewe Afrikaans featuring Bouwer Bosch
PLAYLISTAlternatiewe AfrikaansApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Songwriter

Lyrics

Kan jy my sê Kan jy my sê waar ek my hart moet neerlê Hy is moeg om oorgeloop te word Ek het probeer Ek het probeer om self die pleisters op te plak Maar dis moeilik Dis moeilik sonder jou Dit help nie ek kla nie Dit help nie ek vra ook vrae nie Vergeet die verlede En groet die hede My hart hy lê by jou dis al Plek waar ek hom vertrou jy het Gesê jy sal hom styf vashou Terwyl ek jou hart soek By jou By jou Ek soek by jou By jou Hy lê by jou By jou Hy lê by jou My hart hy lê by jou Kan ek jou sê Kan ek jou sê dat ek nog meer saam jou wil hê Want my hande voel so tuis by jou Sal jy my weer Sal jy my weer leer om gewoontes af te leer Want dis moeilik Dis moeilik sonder jou Vir lank nie gepraat nie Te lank nie aan jou geraak nie Ek voel hoe ek bewe Jy laat my lewe My hart hy lê by jou dis al Plek waar ek hom vertrou jy het Gesê jy sal hom styf vashou Terwyl ek jou hart soek By jou By jou Ek soek by jou By jou Hy lê by jou By jou Hy lê by jou My hart hy lê by jou Wag vir my dit gaan die moeite werd wees Wag vir my dit gaan die moeite werd wees Wag vir my dit gaan die moeite werd wees Wag vir my dit gaan die moeite werd wees Wag vir my dit gaan die moeite werd wees My hart hy lê by jou dis al Plek waar ek hom vertrou jy het Gesê jy sal hom styf vashou Terwyl ek jou hart soek By jou By jou Ek soek by jou By jou Hy lê by jou By jou Hy lê by jou My hart hy lê by jou
Writer(s): Bouwer Bosch Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out